Gewone Taal: 'n Oorsig

Saved in:
Bibliographic Details
Title: Gewone Taal: 'n Oorsig
Description: Gewone Taal: ‘n Oorsig is ‘n boek oor hoe skrywers skryf en lesers lees. Die inhoud van die boek betrek skryf- en leesprobleme op woord-, sins- en teksvlak. Die boek fokus merendeels, maar nie uitsluitlik nie, op regstekste omdat hierdie tekstipes vir ontoeganklikheid en ondeursigtigheid vir nie spesialislesers berug is. Een groot bydrae is die kontrolelys wat leiding aan skrywers bied oor watter konstruksies hulle liefs moet vermy en watter konstruksies hulle met groot nut kan gebruik. Hierbenewens word heelwat praktiese toepassingsvoorbeelde voorsien, wat demonstreer hoe komplekse konstruksies op verskillende teksvlakke herskryf kan word om leesbegrip te verhoog. Hoewel die boek ‘n sterk teoretiese begronding het, gaan dit ook om die toepassing daarvan in die praktyk, met die uiteindelike doel om gewone mense te bemagtig en sodoende hulle basiese reg op toegang tot inligting te verwesenlik.
Authors: Eleanor Cornelius
Resource Type: eBook.
Subjects: Language and languages--Usage, Law--Interpretation and construction, Legal composition
Categories: LANGUAGE ARTS & DISCIPLINES / Editing & Proofreading
Database: eBook Collection (EBSCOhost)
Description
Abstract:Gewone Taal: ‘n Oorsig is ‘n boek oor hoe skrywers skryf en lesers lees. Die inhoud van die boek betrek skryf- en leesprobleme op woord-, sins- en teksvlak. Die boek fokus merendeels, maar nie uitsluitlik nie, op regstekste omdat hierdie tekstipes vir ontoeganklikheid en ondeursigtigheid vir nie spesialislesers berug is. Een groot bydrae is die kontrolelys wat leiding aan skrywers bied oor watter konstruksies hulle liefs moet vermy en watter konstruksies hulle met groot nut kan gebruik. Hierbenewens word heelwat praktiese toepassingsvoorbeelde voorsien, wat demonstreer hoe komplekse konstruksies op verskillende teksvlakke herskryf kan word om leesbegrip te verhoog. Hoewel die boek ‘n sterk teoretiese begronding het, gaan dit ook om die toepassing daarvan in die praktyk, met die uiteindelike doel om gewone mense te bemagtig en sodoende hulle basiese reg op toegang tot inligting te verwesenlik.
ISBN:9781928480600
9781928480617